send link to app

Storierak app for iPhone and iPad


4.8 ( 1968 ratings )
Entertainment Book
Developer: nb Uitgewers
Free
Current version: 2.8, last update: 7 years ago
First release : 27 Nov 2013
App size: 15.46 Mb

Storierak features some of SAs best childrens books and features voice narration, games and more.

** Afrikaans **
Die Storierak Toepassing is gratis om af te laai en spesiaal ontwerp vir jou iPad & iPad-mini tablet vir maksimale leesgenot vir kinders.
Dit bevat wonderlike Afrikaanse kinderboeke, geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Daar is stories om van te kies en te keur soos oulike Rympies vir Pikkies en Peuters, Bennie Boekwurm se stories, Liewe Heksie se groot reeks stories, Tjiff en Tjaff se mannewales, Ons eie Kleuterbybel én die gewilde Storiemuis-reeks van Leon Rousseau. Daar is puik voorlesings deur bekende stemkunstenaars soos Joanie Combrink, Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (Dowwe Dolla) en vele meer. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.

Laai die oulike Toep. nou af op jou iPad of iPad-mini en kry jou eerste boek ook heeltemal verniet!

Storierak bevat lekker bykomstighede:
- Elke storieboek het twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade
- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto op die eerste bladsy

Nuwe Afrikaanse kinderboeke verskyn elke maand. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak en hou van ons op die Facebook-blad https://www.facebook.com/Storierak.
Kontak ons gerus met enige navrae by [email protected]. Lekker lees!